Ons hou elke 3de Vrydag ‘n veling by die KVR Veiling Lokaal in Riversdal! Loer gerus op ons Facebook blad (KVR) vir meer inligting oor datums en foto’s van items!

By KVR het ons ‘n verskeidenheid trailers, wat in almal se behoeftes voldoen.