Veilings vind elke 3de Vrydag plaas by die KVR Veiling Lokaal op Riversdal.

KVR Veilings is ‘n familie besigheid wat in 2008 begin is en steeds uitstaande diens lewer.

Veilings is ‘n vinnige en doeltreffende geleentheid vir enige verkope. Besoek gerus ons Warehouse vir daaglikse privaat verkope.

Woon een van ons Veilings elke 3de Vrydag om 10h00 by die KVR Veilings Lokaal by vir ‘n gemaklike en regverdige koop en verkoop ondervinding!

Besoek ons daagliks by die KVR Warehouse vir privaat verkope, persoonlike diens en eerlike advies!